Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:22 Die Boodskap (DB)

Daarom, sê vir Israel die Here, Esegiël se God, belowe: “Ek bring julle terug na julle eie land toe. Maar dit is nie omdat julle dit verdien nie. Ek doen dit sodat die nasies My sal raaksien vir wie Ek is. Julle het niks gedoen om vir die nasies tussen wie julle as gevangenes gebly het, te wys wie Ek is nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:22 in konteks