Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:14 Die Boodskap (DB)

Ja, Ek loop voor die skape uit en bring hulle by die beste weiveld. Op die hoogste berge van Israel sal hulle die beste gras kry. En as hulle klaar gewei het, sal hulle veilig lê en rus. Want Ek is daar tussen hulle. Ek beskerm hulle. Ek gee vir my skape net die beste.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:14 in konteks