Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:5 Die Boodskap (DB)

Hulle het gehoor dat die wag hulle waarsku, maar hulle het hulle nie aan die waarskuwing gesteur nie. Dis hulle eie skuld as die vyand hulle betrap terwyl hulle nie reg is om te veg nie. As hulle na die waarskuwing geluister het, sou hulle gereed gewees het om teen die vyand te veg. En dan sou hulle tien teen een nie dood gewees het nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:5 in konteks