Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:2 Die Boodskap (DB)

“Mens, huil oor die farao, die koning van Egipte. Sê vir hom: Jy dink jy is soos ’n sterk jong leeu. Jy is só trots as jy tussen die ander nasies is. Maar weet jy wat jy eintlik is? Jy is eintlik maar net ’n seemonster wat in ’n rivier beland het. En al wat jy regkry, is om modder op te skop.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:2 in konteks