Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:19 Die Boodskap (DB)

Sê vir hulle: Egipte, is jy dalk beter as die ander nasies? Nee! Daarom gooi Ek jou op die grond. Jy lê in die graf saam met die ander nasies wat Ek ook gestraf het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:19 in konteks