Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:18 Die Boodskap (DB)

“Mens, huil oor die mense van Egipte. Maar huil ook oor die mense van die ander nasies, want Ek laat hulle almal doodgaan. Hulle sal binnekort in die graf wees saam met al die ander mense wat alreeds dood is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:18 in konteks