Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 31:3 Die Boodskap (DB)

Jy het gedink jy is so sterk soos Assirië, die land daar in die ooste. “Kom Ek vertel jou wat het met Assirië gebeur. Assirië het soos ’n hoë sederboom op die hoogste berg in my land, die Libanonsberg, gegroei. Assirië was ’n groot en sterk nasie. Hy was soos ’n sterk boom wat sy skaduwee oor ’n groot deel van die aarde gegooi het. Hierdie boom het gedink sy top is tussen die wolke, so hoog was hy.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 31

Kyk Esegiël 31:3 in konteks