Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 31:14 Die Boodskap (DB)

Laat die ander bome dít hieruit leer: Laat geen ander nasie ooit so vol van hulleself word soos hierdie boom nie. Laat geen boom wat by die water staan, weer so hoog probeer groei nie. Alle nasies wat so hoog soos die wolke groei, sal dieselfde pad loop. Ek sal hulle platslaan. Al sulke nasies sal vernietig word.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 31

Kyk Esegiël 31:14 in konteks