Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 31:12 Die Boodskap (DB)

’n Vreemde nasie se soldate kom hom afkap. Hulle het die boom wat afgekap is, op die grond laat lê. Die takke van die boom het op al die berge en in die valleie oor die hele land gelê. Almal wat in die skaduwee van die boom gebly het, het toe padgegee.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 31

Kyk Esegiël 31:12 in konteks