Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 30:22 Die Boodskap (DB)

“Want,” sê die Here, die God van Esegiël, “Ek is sy vyand. Ek breek al twee sy arms. Ek breek die goeie arm waarmee hy kan veg, en die arm wat al klaar af is, breek Ek nog verder. Die heerser van Egipte se swaard sal op die grond val. Hy sal hom nie kan vashou nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 30

Kyk Esegiël 30:22 in konteks