Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 29:3 Die Boodskap (DB)

Die Here, Esegiël se God, dink só oor julle: Ek het jou vyand geword. Koning van Egipte, jy is soos ’n gevaarlike krokodil wat in die rivier van Egipte skuil. Jy lê daar en sê: ‘Die Nyl is my rivier. Niemand anders mag hier kom nie, want ek het dit spesiaal net vir myself gemaak!’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 29

Kyk Esegiël 29:3 in konteks