Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 29:13 Die Boodskap (DB)

“Maar,” sê die Here, die God van Esegiël, verder, “aan die einde van die lang tyd wat Ek vasgestel het, bring Ek die mense van Egipte weer terug na hulle eie land toe. Ek gaan haal hulle uit onder die nasies waar hulle as gevangenes gebly het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 29

Kyk Esegiël 29:13 in konteks