Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 29:1 Die Boodskap (DB)

Op die sewende Januarie 587 v.C. het die Here met my gepraat. Dit was die tiende jaar dat koning Jojagin as gevangene in ’n vreemde land gesit het. Die Here het vir my gesê:

Lees volledige hoofstuk Esegiël 29

Kyk Esegiël 29:1 in konteks