Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 28:26 Die Boodskap (DB)

Dan sal Israel veilig in hulle eie land bly. En hulle sal huise bou en wingerde plant. Dan sal Ek al die nasies wat Israel se bure is, straf. Want Israel se bure het hom sleg behandel. Daardie dag sal Israel weet dat Ek die Here hulle God is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 28

Kyk Esegiël 28:26 in konteks