Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 28:25 Die Boodskap (DB)

“Want,” so sê die Here, die God van Esegiël, “daardie dag sal Israel weer in sy eie land bly. Dit is die land wat Ek vir Jakob gegee het. Hy het My gedien as God. Ek sal my volk bymekaarmaak waar hulle as gevangenes in ’n vreemde land bly. Ek het hulle daarheen laat gaan omdat Ek hulle gestraf het. Die dag as dit gebeur, sal al hierdie nasies sien wie Ek is as Ek my volk terugbring.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 28

Kyk Esegiël 28:25 in konteks