Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 27:34 Die Boodskap (DB)

“En wat is jy nou? ’n Skip wat gesink het. Jy lê op die bodem van die see. Jy is verwoes! Al die goed waarmee jy besigheid gedoen het en al jou mense het verdwyn. Daar is niks oor nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 27

Kyk Esegiël 27:34 in konteks