Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 27:32 Die Boodskap (DB)

Op pad na jou graf toe sing hulle ’n lied. Hulle sê: ‘Was daar al ooit so ’n wonderlike stad soos Tirus! En nou lê hy op die bodem van die see. Hy het vergaan.’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 27

Kyk Esegiël 27:32 in konteks