Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 27:3 Die Boodskap (DB)

Tirus is die stad wat aan die kus lê. Al die volke wat iets wil verkoop, moet hulle handelsware deur Tirus neem. Jy het ook jou eie ware aan die mense van hierdie eiland gaan verkoop. Jy moet nou vir Tirus sê die Here, Esegiël se God, dink só oor hom: Jy het gedink jy is baie goed en baie ryk, Tirus.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 27

Kyk Esegiël 27:3 in konteks