Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 26:20 Die Boodskap (DB)

Ek gooi jou in jou graf. Jy sal daar wees saam met al die ander wat voor jou dood is. Waar jou stad was, sal net ’n ruïne wees, sonder enige vorm van lewe daarin. Jou stad sal onder die grond begrawe wees. Jy sal nooit weer die son sien opkom nie en niemand sal meer respek vir jou hê nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 26

Kyk Esegiël 26:20 in konteks