Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 25:7 Die Boodskap (DB)

Daarom lig Ek my vuis teen julle op en slaan julle plat. Ek gee julle as buit vir ander nasies om mee te maak wat hulle wil. Julle sal nie meer ’n nasie wees nie. Ek vernietig julle heeltemal. Dan sal julle weet en erken dat Ek die Here is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 25

Kyk Esegiël 25:7 in konteks