Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 25:14 Die Boodskap (DB)

En Ek sal my volk, Israel, gebruik om dit te doen. Hulle sal wraak neem op die mense van Edom omdat Ek Edom straf vir sy slegte dade. Daardie dag sal Edom weet dat dit Ek is wat dit gedoen het. Dit is Ek, die Here, die God van Esegiël, wat gepraat het.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 25

Kyk Esegiël 25:14 in konteks