Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 25:13 Die Boodskap (DB)

“Daarom,” sê die Here, die God van Esegiël, “gryp Ek Edom aan sy keel. Ek slaan hom met die vuis. Ek roei sy mense uit, en sy vee. Ek stuur die swaard teen die land. Daar sal net een groot puinhoop oorbly, van die noorde van die land af tot in die suide.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 25

Kyk Esegiël 25:13 in konteks