Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:3 Die Boodskap (DB)

En wys dan vir hierdie opstandige klomp mense saam met jou iets. Sê vir hulle dis die Here, die God van Esegiël, wat dit vir hulle wil wys. Sit ’n pot met water op die vuur sodat die water begin kook.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:3 in konteks