Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:27 Die Boodskap (DB)

En wanneer hy hier aankom, sal jy weer jou stem terugkry sodat jy met hom sal kan praat. Tot dan maak Ek jou stom. Ek maak jou ’n voorbeeld vir my volk, want hulle sal stomgeslaan wees oor wat Ek aan Jerusalem gaan doen. Daardie dag sal hulle weet en erken dat Ek die Here is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:27 in konteks