Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:25 Die Boodskap (DB)

Toe het die Here ook nog vir my gesê: “Mens, op dieselfde dag as Ek die stad Jerusalem verwoes waarop hulle so trots was en waar hulle geskuil het, sal Ek ook hulle seuns en dogters laat doodmaak. Hulle sal hulle kinders en hulle stad, hulle kosbaarste besittings op een dag verloor.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:25 in konteks