Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:23 Die Boodskap (DB)

Julle sal nie kan wys dat julle hartseer is nie. Julle sal nie kan huil en treur nie. Want julle sal uitteer omdat Ek julle sal straf vir al die slegte dinge wat julle gedoen het. Julle sal huil waar niemand julle kan sien nie oor al die slegte dade wat julle gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:23 in konteks