Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:14 Die Boodskap (DB)

Dit is Ek, die Here, wat gepraat het. Dis nou tyd dat julle gestraf word. En Ek sal julle nie jammer kry nie. Ek sal nie van gedagte verander nie. Julle moet maar julle volle straf dra. Julle sal gestraf word vir al die slegte dade wat julle gedoen het,” sê die Here, die God van Esegiël.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:14 in konteks