Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 23:4 Die Boodskap (DB)

Die ouer sussie se naam was Ohola, en haar sussie was Oholiba. Ek het met albei van hulle getrou. Ek het seuns en dogters by hulle gehad. Ohola is eintlik Samaria, en Oholiba is Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 23

Kyk Esegiël 23:4 in konteks