Hierdie twee susters het prostitute geword. Hulle het hulle liggame in Egipte verkoop. Selfs toe hulle nog jongmeisies was, het hulle al mans toegelaat om hulle te liefkoos en aan hulle borste te vat.