Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 23:24 Die Boodskap (DB)

Hulle sal uit die noorde kom met waens en perde en ’n leërmag met baie wapens, gereed om jou aan te val. Hulle sal jou met al hulle soldate omsingel. En Ek sal jou aan hulle oorgee sodat hulle met jou kan doen wat hulle wil.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 23

Kyk Esegiël 23:24 in konteks