Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 23:23 Die Boodskap (DB)

Hulle sal van alle kante af op jou neersak: die Babiloniërs en die Galdeërs sal saam kom, en die Assiriërs ook. Hulle kapteins en generaals op hulle perde sal op jou toesak.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 23

Kyk Esegiël 23:23 in konteks