Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 22:28 Die Boodskap (DB)

“Die mense wat vir die volk moes sê wat Ek beveel, vertel dat hulle dinge gesien het wat Ek nooit vir hulle gewys het nie. Hulle sê dinge wat Ek nie vir hulle gesê het nie. Hulle sê: ‘Wat ek sê, is wat die Here my God vir my gesê het om te sê!’ Maar die Here het nog nooit ’n enkele woord met hulle gepraat nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 22

Kyk Esegiël 22:28 in konteks