Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 22:12 Die Boodskap (DB)

Daar is mense in jou wat vir geld moord pleeg. Hulle leen geld uit teen buitensporig hoë rentekoerse. Hulle steel en loop ander mense in. Dis ’n klomp mense wat nooit eers dink aan wat Ek vir die mens gesê het om te doen nie,” sê die Here, die God van Esegiël.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 22

Kyk Esegiël 22:12 in konteks