Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:7 Die Boodskap (DB)

As hulle dan vir jou vra hoekom jy dit doen, moet jy antwoord: Ek is ontsteld oor die verskriklike slegte nuus wat ek gehoor het. As hierdie nuus waar word, gaan julle almal net so sug. Dit sal lyk of julle harte ingee en gaan staan. Julle sal nie meer krag oorhê om eers op te staan nie. Julle knieë sal lam word en julle sal nie kan loop nie.” Die Here, die God van Esegiël, sê: “Dit kom gou! Dit gaan gebeur.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:7 in konteks