Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:29 Die Boodskap (DB)

Julle towenaars en die mense wat sê hulle hoor wat julle gode sê, het vir julle gelieg. Hulle het gesê niks sal met julle volk gebeur nie. Maar nou het die dag aangebreek dat Ek al julle mense gaan straf wat aanhou sleg doen. Die slegte mense se dag het aangebreek!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:29 in konteks