Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:27 Die Boodskap (DB)

Vernietiging! Ek vernietig alles! Ek vee julle land van die kaart af! En Ek herstel julle nie weer nie, tot daar ’n koning kom wat die reg sal hê om julle te straf. Ek sal die stad vir hom gee om te vernietig.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:27 in konteks