Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:19 Die Boodskap (DB)

“Mens, teken ’n kaart van dié deel van die wêreld. Teken dan op jou kaart twee roetes waarlangs die koning van Babilonië kan reis om by jou land uit te kom. Hy gaan soontoe om jou volk te verwoes. Maak ’n padteken langs die pad net buite die stad Babel, waar die koning van Babilonië bly.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:19 in konteks