Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Die Here het toe weer met my gepraat. Hy het gesê:

2. “Mens, kyk in die rigting van Jerusalem. En sê dan die volgende woorde oor Israel en al die plekke wat vir Israel se godsdiens opsy gesit is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21