Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 18:7 Die Boodskap (DB)

Hierdie man doen goed aan ander mense. Hy leen nie vir die arm mense nie. Nee, hy gee sommer vir hulle verniet wat hulle nodig het. Hy gee kos vir die mense wat honger is en klere vir mense wat koud kry.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 18

Kyk Esegiël 18:7 in konteks