Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 18:25 Die Boodskap (DB)

“Maar nou sê julle: ‘Die Here tree nie reg op nie! Hy is nie regverdig teenoor mense nie!’ Wat? Luister ’n bietjie hier, mense van Israel. Is dit Ek wat nie reg optree nie? Is dit nie eerder julle wat nie reg optree nie?

Lees volledige hoofstuk Esegiël 18

Kyk Esegiël 18:25 in konteks