Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 18:24 Die Boodskap (DB)

Maar as die mense wat reg doen, wegdraai en slegte dade begin doen en hulle leef soos die mense wat teen My in opstand is, moet Ek hulle laat lewe? Nee, natuurlik nie. Alles wat hulle voorheen gedoen het, al hulle goeie dade, sal vergeet word. En hulle sal doodgemaak word oor hulle slegte dade.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 18

Kyk Esegiël 18:24 in konteks