Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 17:24 Die Boodskap (DB)

En dan sal al die bome in die bos weet dat dit Ek, die Here, is wat die groot boom afkap en die klein boompie laat groei en grootword. Dit is Ek wat die groen boom laat verdroog en die dooie boom weer laat groei. Ek is die Here, en Ek het gepraat! Ek sal doen wat Ek gesê het.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 17

Kyk Esegiël 17:24 in konteks