Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 17:10 Die Boodskap (DB)

“En dan, wanneer die druiwestok op ’n ander plek geplant word, sal hy weer groei? Nee, hy sal heeltemal verdroog omdat Ek die warm oostewind uit die woestyn sal stuur om hom te vernietig. Dan sal die druiwestok in die goeie grond vrek waar dit vroeër so welig gegroei het.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 17

Kyk Esegiël 17:10 in konteks