Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:5 Die Boodskap (DB)

Daar was niemand wat in jou belanggestel het nie. Niemand het jou jammer gekry of vir jou gesorg nie. Hulle het jou die dag toe jy gebore is, sommer in die veld gaan weggooi. Jy is alleen gelos om dood te gaan omdat niemand jou wou gehad het nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:5 in konteks