Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:4 Die Boodskap (DB)

Die dag toe jy gebore is, was daar niemand wat vir jou gesorg het nie. Daar was niemand wat genoeg omgegee het om eers die naelstring af te sny waarmee jy aan jou ma vas was nie. Niemand het jou gewas of versorg nie. Jy het ook nie iets warms gehad waarmee hulle jou kon toedraai nie. Niemand het vir jou omgegee nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:4 in konteks