Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:45 Die Boodskap (DB)

Jou eie ma het haar man en kinders verruil vir ander mans. En nou het jy dieselfde aangevang. Jy maak presies nes jou susters, want hulle verruil ook hulle mans en kinders vir ander mans. Ja, dis waar. Jou ma was ’n Hetiet en jou pa ’n Amoriet. Jy tree soos ’n heiden op!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:45 in konteks