Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:43 Die Boodskap (DB)

Maar voor dit gebeur, gaan Ek jou eers terugbetaal vir al jou slegte dade, want jy het vergeet wat Ek vir jou gedoen het toe jy nog jonk was. Jy het My woedend gemaak.” So sê die Here, Esegiël se God: “Asof jy nie genoeg slegte dade gepleeg het nie, het jy boonop by ander mans gaan slaap.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:43 in konteks