Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:37 Die Boodskap (DB)

Daarom gaan Ek die volgende dinge doen: Ek maak al jou vriende bymekaar, al die mans vir wie jy so lief was. Ja, selfs die mans van wie jy nie gehou het nie en vir wie jy jou neus opgetrek het, maak Ek bymekaar. En dan sal Ek al jou klere voor hulle uittrek. Hulle sal jou sien, en jy sal van skaamte inmekaarkrimp.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:37 in konteks