Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:36 Die Boodskap (DB)

Dit is hoe die Here, die God van Esegiël, oor jou dink: “Jy het jouself uitgetrek vir al wat man is. Jy het voor afskuwelike beelde van afgode neergeval en hulle aanbid. Jy het my kinders aan jou afgode geoffer.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:36 in konteks