Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:28 Die Boodskap (DB)

Jy het jou liggaam op ’n skinkbord vir die Assiriërs gegee. Jy kon net nie genoeg minnaars kry by wie jy kon slaap nie. En as jy opstaan, het jy dadelik na nog iemand gesoek by wie jy kon slaap.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:28 in konteks